Dink ook dit is 'n goeie foto, geluk met die erkenning. Sal iemand asseblief tog vir my laat weet hoe 'n mens die handjies op jou profielblad kry? Groete
Genade Herman. Sien nou eers die foto. Jy verdien 'n hoer punt en die kommentare daarop getuig daarvan. Fantastiese foto. Ek het 'n soortgelyke idee gehad maar myne sou nie so goed gelyk het nie. Baie geluk met jou Ribbon wat net soveel water dra.
Dankie ook vir jou volgehoue kommentaar altyd op my fotos.
Groetnis
Herman, this picture has great literary power also. Totally bewitching.
I did not have time to look at the challenge and I take Don's shortcuts now. For what marks are, yes, I would have marked it 10. But most importantly it's a captivating image. Congratulations!