Welgedaan Philip. Sit nou hier Bo op berge wag vir sonsopkoms. Het sein gekry en gou fotos gecheck.
Orange gloed le op horizon en sien elke ander Fotograaf ook nou en wag op sy plekkie reg vir die oomblik... Ek is reg... Maar sonder kamera. Ek geniet net die oomblik.
Groete. |