|
Baie mooi komposisie, en ja baie mense sal nie met jou saamstem nie maar dit is regtig nie ter sake nie. Niemand behoort dit af te stem omdat hulle nie saamstem nie. Mooi man, ek is mal daaroor al het ek nie hier uit gekom om te stem nie. En ook nie kans gehad om deel te neem nie. |