Die gesluierde,brandende son en die silhouettes van die sendmaste teen die rooi agtergrond maak dit 'n baie dramatiese foto.
Baie geslaag en ek sien ek het vir jou 'n 8 gegee gedurende die stem periode. Ek het die keer nie kon raai watter foto joune was nie.
Message edited by author 2011-08-29 11:44:09. |