Hei, ek sien jy raak al bekend vir jou styl. As jy nie oppas nie, is jy een van die dae beroemd. Presies die regte kleure. Ek hou ook van die kontras tussen die golwende heuwels en skerp pieke.
Dankie Herman, en ja, een van die dae gaan julle challenge wees in the Style of Ammie! LOL Groete, ek geniet my wereld vreeslik, wens ek kon net fotos neem.
Hei, ek sien jy raak al bekend vir jou styl. As jy nie oppas nie, is jy een van die dae beroemd. Presies die regte kleure. Ek hou ook van die kontras tussen die golwende heuwels en skerp pieke.
Very nice Ammie. I love the depth in this image. Actually it was quite difficult to find yours this time as there are at least 4 other images in this challenge which look like they could have been taken in the area you live in. This one has your style and signature printed all over it though.