|
Ek kan dit nooit doen wat jy hier gedoen het nie. Dit is net nie in my aard nie en as ek goed op my eetkamertafel uitgepak ht, sou hulle my nog meer geslag het. Huidiglik lag ek vir my Absolut foto. Ek het seker 300 fotos geneem en op die ou end die verkeerde besluit geneem. Soos al so dikwels vantevore. Maar nou ja, op die oomblik het dit vir my goed gelyk. Groete en dankie vir jou comment. |