|
Mal oor die foto en het dit 8 gegee. Dankie vir jou comment op my Junie probeerslag. My tyd is so min en moet ek altyd halsoorkop iets instuur maar instuur moet ek. Groete, kom kyk bietjie hoe lyk dit hier. Clarens is tans mooier as ooit. Die winterkleure is net onbeskryflik. |