Originally posted by herfotoman: Oeee, Amanda, jy bly darem in 'n mooi area van die land. Jy moes seker al 'n dik jas aanhĂȘ teen skemer. Die goue lande doen die ding vir my. Goed gedoen! |
Dit het vanoggend op die berge begin sneeu. Hulle verwag redelike neerslae vannag in Clarens. Dis 'n oggend foto. Ek is mal oor die sonsopkoms en is wanneer ek die meeste fotos neem. Gewoonlik teen die son in om daardie kleure te vang. Dankie vir die mooi comment. Waardeer elke een. |