Ja, die rëels slaan 'n ou katswink. Ek het 'n soortgelyke ding oorgekom. Die metode gebruik is geldig, maar as die resultaat te veel van die foto verander, dan looi hulle jou met die eerste paragraaf, mag nie die kyker se siening van die foto te veel verander nie.
Maak nie saak nie, ek hou steeds van die foto. Baie interresant. |