|
Baie, baie mooi foto. Is die bewerking soos jy dit beskryf al wat jy gedoen het? Dit lyk vir my of daar moontlik meer gedoen is om die pragtige effek te verkry. Ek dink hierby aan "tonemapping" of miskien 'n soort HDR-agtige bewerking of moontlik iets wat in TOPAZ ADJUST gedoen is. Ek sou graag wil weet. Baie dankie by voorbaat. |