Toe ek hierdie foto die eerste keer sien, het ek eenvoudig ge-WEET dit moet êrens in die Klein Karoo omgewing wees. Geen ander landskap op hierdie aarde het hierdie tekstuur nie. As mense meer geweet het oor hier pad Gamkaskloof toe, sou hulle beter verstaan het dat hierdie, in meer as een opsig, regtig 'n "Road Less Travelled" is! Groetnis uit die Strand.