Originally posted by ThingFish: Dis pragtig...lyk my die mense hou nie meer van ons twee se fotos nie :( |
Ja dalk, maar nou ja, daar is baie mooier fotos as myne. Ek is nie ernstig genoeg met die fotos nie en as dit vir my plig word, hou ek op. Miskien moet ek meer kompeterend wees maar nou ja, ek is soos ek is. Partykeer hou ek van my eie fotos! |