|
Ek dink nie jy moet jou equipment verkoop nie. Die is 'n wonderlike foto vir so baie mense. Party fotograwe is maar net snobs, ek steur my lankal nie meer daaraan nie. En fotos sal hopelik altyd 'n deel van my wees. Fotografie het deel van my lewe geword wat ek nie kan of wil uitsny nie. So hou vas aan jou kamera, nie en dan kom daar 'n foto oor jou pad wat selfs die snobs kan ignoreer nie. Hierdie foto bly 'n gunsteling. |