Dis pragtig gedoen Amanda...ek is mal oor Pierneef en die lyk regtig baie na 'n Pierneef 9
Wil graag weet watter proses en software jy gebruik het...Topaz Studio? watter onderdeel? Stuur my seblief 'n PM met details...dankie...ek sal dit baie waardeer :)