|
Ingrid se dit is Amanda se foto die....en ek het nie eens iets gese nie. Wonderlike atmosfeer, lig, en komposisie. Dalk n bietjie kamera beweging? Of skerpheid wat nie heeltemal daar is op die perd nie maar al die ander elemente is te sterk om afbreek te maak aan die geheel shot. Welgedaan |