Millie velde. Free State beauty. Love the flowing carpet to the right of the mountain ranges. Just so much to see no matter where you turn. You might battle after the rain to keep getting those browns!
Alweer 'n pragtige foto van Ammie :) Lyk my julle het ook net gedors. Nogal weird want ons seisoene is presies omgekeerd...dis nou begin Herfs hier en die lande is ook nou onlangs gedors
en by julle is dit die begin van die Somer maar julle het ook net gedors.