So die een is joune. Ek stem heeltemaal saam met wat Hahn hieronder se. Die tonal range is uitstekend en so ook die diepte veld.
Dit is ook 'n pragtige komposisie. Die foto moes baie beter geeindig het. Definitief onder gewaardeer.
See, I think this is magnificent. Really looks abstract to me. My favorite in this challenge, so far. Love the tonal range. And it is an excellent photograph. 10