Comment by ThingFish: Regtig baie mooi Rian. Veels geluk met die fantastiese finish in die Free Study. Ek het self ook 'n foto ingestuur vir die challenge wat naby die Tugela Gorge in die Drakensberge gemaak is gedurende my 3 weke vakantie. Ongelukkig het ek een van my minder geslaagde foto's gekies en ook nog veels te veel sharpening en processing gebruik. Dis eintlik jammer want van al my ander fotos kan ek natuurlik nie een meer vir toekomstige challenges gebruik nie.
(Ge-edit vir spelfout korrektie)